About The Capital Singers

Capital Singers is Suid-Afrika se vlagskip gemeenskapsprojek wat die geleentheid gee aan lede van die publiek wat lief is vir sing maar nie noodwendig tyd het om aan 'n permanente koor te behoort nie. Die sangers raak dan deel van iets groters en kry die geleentheid om die realiteit van die alledaagse lewe te ontsnap deur te sing saam met die land se bestes in n kompakte 4 dag produksie. Doen dit vir jouself!.

Capital Singers is a community based initiative that provides an opportunity for every person who loves to sing to be part of something bigger by coming together for one weekend to do what they love. This is something you can do for yourself to enrich your life and to experience the joy of singing again in this mass choir project!

Info

Wat is die vereistes om ’n Capital Singers te word?

Reël #1 — Jy mag slegs inskryf as jy die beste tyd van jou lewe wil hê.

Daar is 3 vereistes vir deelname:

  • Deelnemers moet 14 jaar of ouer wees.
  • Deelnemers moes al vir 'n jaar lank êrens in 'n koor gesing het.
  • Deelnemers moet alle repetisies en konserte van die spesifieke geleentheid bywoon (sien voorlopige skedule hieronder).

What are the requirements to be a capital singer?

Rule #1 — You may only enrol if you want to have the best time of your life.

There are only 3 real requirements for enrolment:

  • Participants have to be 14 years or older.
  • Participants must have prior experience singing in any choir for at least 1 year.
  • Participants must attend all rehearsals and concerts of the specific event dates (see the provisional schedule below).

Datum en plek van die geleentheid

Die produksie is vanaf 1–5 Mei 2019 met konserte op 4 & 5 Mei by die Sun Arena Time Square.

Date and venue of the event

The production will be from 1–5 May 2019 with the concerts on 4 & 5 May 2019 at the Sun Arena Time Square.

Wanneer kry ek die musiek?

Ingeskrewe deelnemers ontvang die musiek MP3’s ongeveer 6–8 weke voor die produksie se aanvangsdatum deur die epos wat tydens registrasie verskaf is.

When do I receive the music?

You will ONLY receive your sheet music and MP3 tracks approximately 6–8 weeks before the event date via the email address you provide at the time of enrolment.

Waar en wanneer leer ek die musiek?

As deelnemer leer jy die musiek tuis of in die gemak van jou kar, op jou eie tyd. Ons sorg vir professionele MP3’s wat jou leerproses maklik maak, jy hoef nie eers musiek te kan lees nie. Dit maak dit maklik vir sangers om dan voorbereid op te daag vir die produksie.

When and where do I learn the music?

As a participant you learn the music of your particular voice group within the comfort of your own home. We specifically see to it that the MP3 rehearsal tracks for the singers are clear, easy to follow and well detailed. This makes it easy for all singer to learn the music and come prepared to the event.

Voorlopige skedule vir “Rewind 70’s & 80’s”

Neem kennis dat hierdie skedule effens mag verander.

Provisional schedule for “Rewind 70’s & 80’s”

Please note this schedule might change slightly.

Datum
Date
Tyd
Time
Aktiwiteit
Activity
Woensdag 1 Mei
(Publieke vakansiedag)
Wednesday 1 May
(Public holiday)
TBC
Repetisie 1 vir Koor, orkes en soliste by die Sun Arena
Run-through 1 for choir, band and soloist at the Sun Arena
Donderdag 2 Mei
Thursday 2 May
18:00–22:00
Repetisie 2 vir Koor, orkes en soliste by die Sun Arena
Run-through 2 for choir, band and soloist at the Sun Arena
Friday 3 Mei
Friday 3 May
18:00–22:00
Repetisie 3 vir Koor, orkes en soliste by die Sun Arena
Run-through 3 for choir, band and soloist at the Sun Arena
Saterdag 4 Mei
Saturday 4 May
13:00
Kleedrepetisie
Dress rehearsal
Saterdag 4 Mei
Saturday 4 May
19:00
Vertoning 1
Show 1
Sondag 5 Mei
Sunday 5 May
11:00
Moontlike vertoning 2
Possible show 2
Sondag 5 Mei
Sunday 5 May
16:00
Vertoning 3
Show 3

Die repertorium

Die repertorium vir die projek word gekies deur Christo Burger® en Michael Barrett in samewerking met ons musikale regisseur, Janine Neethling. Die musiek word dan verwerk en orkestreer op grond van die musikale vereistes vir koor en orkes en soliste. Die einddoel ’n musikale fees vir die deelnemers en gehoor.

The repertoire

The repertoire for this project is carefully chosen by Christo Burger® and Michael Barrett, in collaboration with our musical director genius, Janine Neethling. The music is then arranged and orchestrated according to the musical requirements for the musicians and the choir, thus creating an enjoyable masterpiece for both audience and singers.

Registrasiefooi

’n NIE-TERGBETAALBARE & OORDRAAGBARE LIDMAATSKAPFOOI van R460pp is betaalbaar vir deelname.

Registration fee

a NON-REFUNDABLE & NON TRANSFERABLE registration fee of R460pp is payable for participation.

Registrasiefooi sluit in:

  • Venue huur
  • Musikante en gaskunstenaars
  • Musiekverwerkings
  • Musiek MP3’s
  • Bladmusiek (PDF)
  • Toegangsarmbande
  • Tixsa inskrywingsfooi
  • Bykomstighede vir die vertonings
  • Water vir repertisies

Registration fee includes:

  • Venue costs
  • Musician and artists costs
  • Musical arrangements
  • Musical guide tracks
  • Sheet music (PDF)
  • Access wristband/lanyard
  • Tixsa enrolment platform fees
  • Add-ons as per requirements for the show
  • Water for rehearsals

Registrasiefooi sluit nie in nie:

  • Deelnemers se reis-en verblyfkostes
  • Komplimentêre kaartjies
  • Konsertkaartjies
  • Parkeringkostes
  • Maaltye vir deelnemers

Registration fee does not include:

  • Participants’ travel and accommodation expenses
  • Complimentary tickets
  • Concert tickets
  • Parking fees
  • Meals for singers

Team

The Capital Singers

You
The Capital Singers


The Capital Singers - Janine Neethling - Musical Director

Janine Neethling
Musical Director

The Capital Singers - Christo Burger - Producer/Conductor

Christo Burger
Producer/Conductor

The Capital Singers - Ian von Memerty - Director

Ian von Memerty
Director

The Capital Singers - Michael Barrett - Producer/Conductor

Michael Barrett
Producer/Conductor

In the media

The Headlinerz Out & About at FANTASIA (The Capital Singers feat. Jonathan Roxmouth)

Capital Singers on Kwela